Familie Fotos

Ons almal kyk na hierdie gelukkig, fantastiese familie fotos op ons vriende en familie se sosiale netwerk blaaie, en wonder hoe kry ek dat myne ook so lyk… Ai moeder eers moet ons verby die onmenslike hoĆ« “expectations” kom, en onthou…dis my kinders, so hierdie gaan bietjie meer motivering vat. Tips vir mamma: Moeder, ons…